Hi Anton
Ek het toevallig vandag op die webpage afgekom, en wou nog altyd graag weet hoe kan ek 'n volledige familie stamboom opbou, dalk kan julle help. My oupa was Pieter Adriaan Coetzee, maar soos ek van ander familielede verstaan is Dirk Van Rhyn Coetzee eintlik die familie name. My oupa-hulle moes in die vroë 1900 na Namibie( Suidwes Afrika) getrek het. Ek sal so bly wees as iemand my kan help, aangesien my oupa sowel as my pa oorlede is en ek regtig sukkel om hierdie inligting in die hande te kry. Baie dankie.