Message Boards

You are here: Message Boards > Surnames > du Plessis > Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis
Names or keywords
All Boards   du Plessis - Family History & Genealogy Message Board

Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

  Replies: 12

Re: Johannes Christiaan Marthinus Daniel du Plessis

ceciliatjaden  (View posts) Posted: 23 May 2011 11:16AM GMT
Classification: Query
Surnames: Du Plessis
Ek is Cecilia Dailina du Plessis, gebore 3.12.1953 in Johannesburg. My moeder was Maria Elizabeth Cecilia Snyman. Maar my pa was DANIEL WILHELM DU PLESSIS, gebore in Kaap Kolonie, 14 Mei 1906.oorlede 14 Mei 1997.My 2e naam,Dailina, was sy moeder se naam. Sy is oorlede toe my pa maar 7 jaar oud was, so ekt haar mooit geken nie. Ek wil ook baie graag my familie stamboom, wie ek is en waar ek vandaan kom, en my bloed familie,naspoor.My getroude van was TJADEN, maar ek is besig om my nooiensvan terug te neem.Hoop ek spoor my familie op. Ek was die enigste kind. Groete, Cecilia Du Plessis.
  << Prev  |  Viewing 11 - 13 of 13
SubjectAuthorDate Posted
ceciliatjaden 23 May 2011 11:11AM GMT 
ceciliatjaden 23 May 2011 11:11AM GMT 
ceciliatjaden 23 May 2011 11:16AM GMT 
   
Results per page    << Prev  |  Viewing 11 - 13 of 13

Find a board about a specific topic

Surnames or topics

Page Tools

  • Visit our other sites:

© 1997-2013 Ancestry.com | Corporate Information | Privacy | Terms and Conditions