Goeie dag Wynand. Ek woon in Australie. Wil graag meer uitvind omtrent my Pa Adriaan Daniel Du Plessis, ek het 'n broer met dieselfde name en my ouer broer is Andries Gerhardus Du Plessis. My ma was Hester Aletta Venter, een oom was Sarel Du Plessis, en neefs Pieter, die meeste van die familie het in Vryburg gewoon. Het jy enige inligting van waar my pa afkomstig was in Europa sy geb 1930 Aug 9. Dankie