Search for content in message boards

Du Toit Grafte ontedek op plaas in Zeerust

Replies: 0

Du Toit Grafte ontedek op plaas in Zeerust

Posted: 20 Aug 2010 7:31AM GMT
Classification: Query
Ek het onlangs ‘n familie begrafplaas op ons plaas ontdek. Die plaas is gelee 16km voor Zeerust, in die Noord wes Provinsie. Daar is min of meer 60 grafte van 5 Families. Baie van die grafte het nie grafstene op nie, en van die grafte is daar net agter op ‘n klip die name uitgekrap. Ek prober nou om inligting te bekom oor die mense wat hier begrawe is.
As daar iemand is wat kan help sal ek dit vreeslik waardeer. Die vanne is Fourie, Du Plessis, Coetzee en Du Toit.
Ek heg ‘n lysie aan van die grafte wat leesbaar was:






GRAFTE OP DIE PLAAS
Du Toits
Anna Magdalena Du Toit
Gebore: 29/11/1869
Gesterf: 24/7/1926
Cornelius du Toit
Gebore: 18/05/1907
Gesterf: 10/06/1909

Fouries
Johan Georg Fourie
Gebore: 22/10/1860
Gesterf: 11/04/1900
Okkert Andries Fourie
Gebore: 25/08/1893
Gesterf: 17/07/1896
Anna Maria Fourie
Gebore: 19 September 1889
Gesterf: 27 Mei 1890

Du Plessis
Johannes Hermanus du Plessis
Gebore: 04/08/1887
Gesterf: 10/09/1909
Johannes du Plessis
Gebore: 04/03/1844
Gesterf: 02/07/1919
Willem Stefanus du Plessis
Gebore: 31 Maart 1891
Gesterf: 20 April 1891
Petrus Johannes du Plessis
Gebore: 16 Julie 1893
Gesterf: 16 Julie 1893
Susara Jacoba du Plessis (gebore Coetzee)
Gebore: 8 Junie 1850
Gesterf: 25 Mei 1903
Cornelius Johannes du Plessis
Gebore: 18 Mei 1907
Gesterf: 10 Junie 1909

Coetzee
Maria Alettha Catorina Coetzee (gebore Streidom)
Gebore: 30/09/1851
Gesterf: 19/11/1908

Find a board about a specific topic

  • Visit our other sites:

© 1997-2014 Ancestry.com | Corporate Information | New Privacy | Terms and Conditions