Search for content in message boards

du Toit inligting asseblief!

Replies: 0

du Toit inligting asseblief!

Lesley (View posts)
Posted: 22 May 2003 3:48PM GMT
Classification: Query
Gert Johannes du Toit (alreeds oorlede, weet nie wanneer nie) getroud met Helena Francina Olivier (1928 - )
Seun, Antonie Johannes du Toit (1953 - ) en dogter Sandra Alida Beldon (nee du Toit) (1955 - 1997). Blykbaar was Gert in die polisie.
Ek is Sandra se oudste dogter. Ek het nooit my moeder se familie aan haar vaderskant geken nie. Ek sal enige inligting waardeer.

Find a board about a specific topic

  • Visit our other sites:

© 1997-2014 Ancestry.com | Corporate Information | New Privacy | Terms and Conditions