Search for content in message boards

Coetzee pre 1700 AD

Coetzee pre 1700 AD

Anton Coetzee (View posts)
Posted: 13 Nov 1999 12:00PM GMT
Classification: Query
Surnames: Coetzee
Search for information on Dirk Coetzee pre 1700.

> I Believe the orginal Coetzee Dirk born 1655 in
> Kamper Netherland - arrived South Africa in 1679.

Any assistance would be appreciated.

Coetzee pre 1700 follow up

Anton (View posts)
Posted: 23 Nov 1999 12:00PM GMT
Classification: Query
Anybody with info prior to this ?

Dirk COETZEE, * __.__.1655 (aankom's Kaap SA 1679 ? van Kamper
Nederland) x Sara VAN DER SCHULP __.__16??

b5 Johannes COETZEE (9/x), * <01.02.1688, ~ 01.02.1688
x 15.10.1713, Anna Elisabeth PAL (d.v. Helmer PAL & Jacoba NORDEN)

c5 Johannes Jacobus COETZEE (10/x), * 16.11.1727, ~ Drakenstein
11.01.1728, ? Tafelberg, Agter Rhenosterberg __.__.1806
x Kaapstad 23.12.1749, Johanna CLOETE (d.v. Gerrit CLOETE &
Huibrecht
SLABBERT), * 15.11.1733, ~ Kaapstad 25.12.1733

Re: Coetzee pre 1700 AD

Posted: 5 Mar 2004 1:57PM GMT
Classification: Query
Hi Anton

Ek het toevallig vandag op die webpage afgekom, en wou nog altyd graag weet hoe kan ek 'n volledige familie stamboom opbou, dalk kan julle help. My oupa was Pieter Adriaan Coetzee, maar soos ek van ander familielede verstaan is Dirk Van Rhyn Coetzee eintlik die familie name. My oupa-hulle moes in die vroë 1900 na Namibie( Suidwes Afrika) getrek het. Ek sal so bly wees as iemand my kan help, aangesien my oupa sowel as my pa oorlede is en ek regtig sukkel om hierdie inligting in die hande te kry. Baie dankie.

Re: Coetzee pre 1700 AD

Jan (View posts)
Posted: 5 Mar 2004 10:02PM GMT
Classification: Query
See here for some info.
http://home.planet.nl/~bakkerlsdn/ > Coetsee
Jan

Re: Coetzee pre 1700 follow up

Simonè Coetzee (View posts)
Posted: 30 Dec 2004 4:05AM GMT
Classification: Query
Surnames: Coetzee
Hi Anton,
Wil graag 'n familie stamboom begin vanaf die tyd dat die eerste Coetzee's in Suid Afrika aan gekom het. Ek het geen informasie oor die geskiedenis van die Coetzee's nie en sal enige hulp waardeer.

Re: Coetzee pre 1700 follow up

Posted: 12 Aug 2011 10:14AM GMT
Classification: Query
Ek sal graag die familie stamboom van die Coetzee wil he ek wil dit koop te harde werk omop te soek

Re: Coetzee pre 1700 AD

Posted: 12 Feb 2013 2:25PM GMT
Classification: Query
Surnames: Coetzee
Hi Florine,

Dit is (ek dink) jou neef, PA Coetzee. Ek het vandag toevallig jou boodskap wat jy in 2004 geplaas het gelees. Ek is ook geintreseerd om die Coetzee stamboom in die hande te kry.

Groete

PA Coetzee (Adie)

Re: Coetzee pre 1700 AD

Posted: 12 Feb 2013 2:27PM GMT
Classification: Query
Surnames: Coetzee
Hi Florine,

Dit is (ek dink) jou neef, PA Coetzee. Ek het vandag toevallig jou boodskap wat jy in 2004 geplaas het gelees. Ek is ook geintreseerd om die Coetzee stamboom in die hande te kry.

Groete

PA Coetzee (Adie)

Re: Coetzee pre 1700 AD

Posted: 20 Nov 2013 11:32AM GMT
Classification: Query
Hallo Adie,

Ek ken vir Florine. Haar oupa en my oupa was broers. Haar oupa was die jongste broer en sy voorletters was JCPA Coetzee. As ek reg onthou was haar broer se voorletters ook P.A Coetzee en dit was vir Pieter Adriaan. My oupa grootjie was ook JCPA Coetzee gewees. Hul het in die vroee 1900's na die destydse Duitswes getrek. Hul was oorspronklik van die kaap af gewees, JCPA Coetzee se broer het destyds grond gekoop in Duitswes en hy het vir sy broer borg geteken. Ongelukkig weet ek nie wat die broer se voorletters was nie. Soos ek verneem kon die broer nie die verpligtinge op die grond na kom nie en moes JCPA Coetzee sy eiendom en grond in die kaap verkoop om pa te staan vir die borg. Ek verneem ook dis waar daar n groot familie skeuring gekom het en dat my oupa grootjie hul nie oor sy familie gepraat het nie. Hul het die grond in die suide van duitswes verkoop en toe na Grootfontein getrek. JCPA Coetzee het vyf Kinders gehad waarvan ek weet, drie seuns en twee dogters( Ek mag verkeerd wees oor die hoeveelheid kinders) maar die drie seuns wat ek ken was Gert Coetzee(Voorletters kan ek nie nou onthou nie) dan Dirk van Rhyn Coetzee en dan Piet Coetzee(JCPA). JCPA Coetzee het maltakoors gekry in 1938 en destyds was daar n dokter op Swakopmund wat dit glo kon behandel het. Sy familie het hom op die trein gesit na Swakop want daai jare was dit die enigste transport gewees. Hy is oorlede op die trein duskant Usakos. JCPA Coetzee se graf is vandag in Usakos se ou begrafplaas. Dit is my oupa grootjie en die eenigste wat ek weet van my Coetzee familie.

Groete
Dirk van Rhyn Coetzee
per page

Find a board about a specific topic

  • Visit our other sites:

© 1997-2014 Ancestry.com | Corporate Information | New Privacy | New Terms and Conditions